Afrikaans – International year of indigenous languages

SADiLaR dedicated the month of April to celebrate Afrikaans as an official language of South Africa. 

EVENTS:

10 April: WEBINAAR – Afrikaanse ewewêrelde in die digitale humaniora 
13 April: Die ewewêrelde in een-tot-eenteater
17 April: Celebration event at the North-West University (Potchefstroom Campus) Sports Village: Celebrating Afrikaans as an official language of South Africa

 

The multiple universes of Afrikaans

PROGRAMME

09:00 – 09:30 Arrival and coffee

09:30 – 10:00 Benito Trollip: Welcome and introduction

10:00 – 11:00 Charl-Pierre Naudé: Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey (The unbelievable innocence of Dirkie Verwey)

11:00 – 11:30 Coffee break

11:30 – 12:00 Quentin Williams: Van Kaaps to AfriKaaps: Hip-Hop-taalaktivisme en nierassistiese praktyke vandag (From Kaaps to Afrikaaps: Hip-Hop language activism and nonracist practices today)

12:00 – 12:30 Karien Brits: Afrikaanse trolle

12:30 – 13:00  Ernst Kotzé

13:00 – 14:00 Lunch

14:00 – 14:30  Gerhard van Huyssteen: Geskrewe Standaardafrikaans in die 21e eeu

14:30 – 15:00  Allison Geduld

15:00               Benito Trollip: Conclusion, farewell and coffee


Die ewewêrelde van Afrikaans

PROGRAM

 

9:00 – 09:30 Koffie en aankoms

09:30 – 10:00 Benito Trollip: Verwelkoming en inleiding

10:00 – 11:00 Charl-Pierre Naudé: Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

11:00 – 11:30 Koffiebreek

11:30 – 12:00 Quentin Williams: Van Kaaps to AfriKaaps: Hip Hop Taalaktivisme en Nie-Rassistiese Praktyke vandag

12:00 – 12:30 Karien Brits: Afrikaanse trolle

12:30 – 13:00  Ernst Kotzé

13:00 – 14:00  Middagete

14:00 – 14:30  Gerhard van Huyssteen: Geskrewe Standaardafrikaans in die 21e eeu

14:30 – 15:00  Allison Geduld

15:00               Benito Trollip: Afsluiting en wegsending 



 

Afrikaanse ewewêrelde in die digitale humaniora

Doel van die werkswinkel:

Om digitale metodes waarmee daar navorsing gedoen kan word in Afrikaans (hetsy taalkundig of letterkundig) te illustreer – die fokus in die webinaar sal op NER oftewel Named Entity Recognition en morfologiese analise wees. NER as ʼn manier om burgerskap en identiteit in Charl-Pierre Naudé se roman Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey (2018) na te speur en morfologiese analise om te sien hoe werklike plekname van fiktiewes verskil.

 


 

Afrikaanse ewewêrelde in die digitale humaniora

Doel van die webinaar:

Hierdie werkswinkel het ten doel om een-tot-eenteater aan belangstellendes bekend te stel. ʼn Deel van die span wat DEURnis (deurnis.co.za) ontwikkel het en suksesvol by ʼn aantal nasionale feeste aangebied het, kom deel hulle kennis! Die idee van ʼn ewewêreld wat geskep word tussen een akteur en een gehoorlid, dien ook as saambindende faktor met die feesviering van Afrikaans op 17 April in Potchefstroom.

Hierdie werkswinkel dien ook die doel om te wys op die innovasie wat plaasvind in die Afrikaanse teaterbedryf.

 

NEWS

Die eerste Afrikaanse webinaar by SADiLaR 

In hierdie eerste Afrikaanse webinaar van SADiLaR span Benito Trollip, SADiLaR se Afrikaansnavorser, en Wemar Strydom, letterkundelektor verbonde aan die NWU se Vakgroep Afrikaans, kragte saam. Die teks wat as basis vir die bespreking dien is Charl-Pierre Naudé se debuutroman, Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey (2018). Die fokus van die webinaar is op ontsluitingsmoontlikhede van die roman: digitaal deur middel van beskikbare metodes en programmatuur, maar ook tematies-struktureel.

LEES MEER

The first Afrikaans webinar at SADiLaR

In this first Afrikaans webinar from SADiLaR Benito Trollip, SADiLaR’s Afrikaans researcher, and Wemar Strydom, literature lecturer from the NWU’s Subject Group Afrikaans, join forces. The text that serves as the basis for the discussion is Charl-Pierre Naudé’s debut novel, Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey (2018). The webinar’s focus is on unlocking possibilities of the novel: digitally through available methods and software, but also thematic and structural. 

READ MORE


Werkswinkel: Ewewêrelede in Afrikaanse een-tot-eenteater
Die werkswinkel oor die ewewêrelde in Afrikaanse een-tot-eenteater, gelei deur SADiLaR se Afrikaansnavorser Benito Trollip, het die afgelope naweek praktiese sessies ingesluit van hoe hierdie wêrelde geskep word. Die werkswinkel vorm deel van die maandlange viering van Afrikaans, as deel van SADiLaR se 2019-taalvieringe. Die tema van ewewêrelde word deurgaans hierdie maand beklemtoon. 

LEES MEER

Workshop: Multiple universes in Afrikaans one-on-one theatre
The workshop on multiple universes in Afrikaans one-on-one theatre, (Die ewewêrelde in Afrikaanse een-tot-eenteater) led by SADiLaR’s Afrikaans researcher Benito Trollip, offered many practical examples of how multiple worlds can be created. The workshop forms part of the month long celebration of Afrikaans as part of SADiLaR’s 2019 language celebrations.

READ MORE


Celebration of Afrikaans in multiple universes

The South African Centre for Digital Language Resources (SADiLaR) dedicated the month of April to the celebration of Afrikaans as an official language of South Africa. The theme of The multiple universes of Afrikaans was used as the thread that sewed all of the month’s events – that included a webinar, theatre workshop, and main celebration – together. This theme created a platform of growth, development, collaboration and inspiration.

READ MORE